Welkom by Ligstraaltjies 

Ons sal ten alle tye u kleuter veilig laat voel en help om hom/haar te ontplooi op alle vlakke van ontwikkeling tot ‘n gelukkige en skoolgereed kleuter. 
  

Ligstraaltjies Kleuterskool en Naskool in Elarduspark, Pretoria Oos is ‘n instelling met Christelike waardes. 

Ligstraaltjies Kleuterskool is ‘n Christelike gebaseerde kleuter en naskool en is al meer as 20 jaar in Pretoria. Ons is reg oorkant Laerskool Elarduspark geleë.  

Ligstraaltjies Kleuterskool bied ‘n baie veilige omgewing vir jou kinders. Ons strewe daarna om elke kind tot sy/haar optimum te help ontwikkel.

Welcome to Ligstraaltjies 

We endeavor to let your child feel safe at all times and help him or her to develop into a happy and school ready child. 

Ligstraaltjies  Nursery School is a Christian-based kindergarten and aftercare school and has been operating for over 20 years in Pretoria. We are located opposite Elarduspark Primary School.  

Ligstraaltjies  Nursery School offers a very safe environment for your children. We strive to make each child reach his / her full potential.

Ligstraaltjies Nursery School offers a safe environment for your children.